|
2 |
|
en dat ons dit nie gering moet ag nie. Ons gesindheid moet die van aanvaarding wees, sodat ons gevorm kan word om in die heiligheid van GOD te kan deel. Versterk die slap hande en die lam knieë, met ander woorde aanvaar GOD se dissipline en word gevorm. Die moeilikste is as GOD soms ons naaste mense, familie, broers en susters in die geloof, gebruik om ons te vorm. Ons moet in alles die oog op die HERE hou en na HOM kyk en toelaat dat Hy ons vorm sodat ons in Sy Heiligheid mag deel. Dit is net moontlik as ons naby die HERE bly. Mag 2008
|
Geestelike Groei (vervolg) |
|
Maar die vrug van die GEES is liefde blydskap vrede lankmoedigheid vriendelikheid goedheid getrouheid sagmoedigheid selfbeheersing
Galasiërs 5:22 |
|
Deurgrond my, o GOD, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my ‘n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!
Psalm 139:23,24 |
