|
7 |
|
‘n GROOT skenking het dit vir Adullam Personeel en hulle kinders moontlik gemaak om van die Kersnaweek ‘n onvergeetlike een te maak.
|




Ons sluit 2007 spesiaal af ... |









|
‘Twee springkastele het kinders van klein tot groot vir ure vermaak. Daarna het ’n lang tafel met die heerlikste geregte gekreun onder die kos! ’n Kleurvolle kersboom met flikke-rende liggies het die eetsaal ingekleur.
Die kersopvoering het op ’n besondere wyse JESUS CHRISTUS se geboorte geillustreer.
Kindergesiggies het gestraal toe Kersvader tussen die huise verskyn met ‘n geskenk vir oud en jonk.
Nuwejaar is braai-vleis, pap en suikersoet waatlemoenstukke die kombuis ingedra … ons is bederf -terdeë!
|