|
6 |
Ons Sendelinge ... |

|
FOTO REGS: Elias het Kersdag saam met Adullam Sending geniet. |
|
FOTO BO: Die Theron Gesin |
|
FOTO LINKS: Die Therons lei ‘n Jeugkamp gedurende Augustus ’07 |
|
Bid asseblief vir sy bediening waar hy die WOORD bring in: skole, tronke, tentdienste, kerkdienste en met berading. Bid vir hom vir wysheid met elke persoon, vir volharding en vir seën in sy bediening. Bid ook asseblief vir sy twee kinders vir gehoorsaamheid en leiding in die HEER se wil. Bid vir ‘n persoonlike verdieping, as gesin, in hul verhouding met JESUS CHRISTUS. |
|
Thys en Antonette Theron, ons Sendinggesin in Rusland, is bietjie met verlof en kuier tans by familie en vriende in Suid-Afrika & Namibië. |
|
FOTO ONDER: ‘n Tipiese kerkie in Beriosa. Thys besoek gereeld gemeentes waar hy die Boodskap bring. Hy en Antonette is ook betrokke by selgroepies gedurende die week. |
|
Bid asseblief saam met ons dat die HEER hul bediening sal seën en hul SY wysheid en insig sal gee sodat siele tot bekering kan kom en in ‘n lewendige verhouding met JESUS kan staan. Bid dat hul verhouding daagliks met JESUS steeds sal bly verdiep. Ook vir hul gesin se gesondheid, beskerming, Antonette met die tuisskool van hul drie kinders en die bestuur van die boerdery. |
|
Elias Dhlamini doen uitreike in die Emzinoni Plakkerskamp (Bethal) |